Miguel Ferrer

Miguel Ferrer
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Miguel José Ferrer
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 3
Beroep(e) Akteur, regisseur, en kinematograaf
Aktiewe jare 1981–2017
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Miguel Ferrer (7 Februarie 1955 – 19 Januarie 2017) was 'n Amerikaanse akteur, regisseur, en kinematograaf. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente RoboCop (1987), Hot Shots! Part Deux (1993), en Traffic (2000), en in die televisiereeks Crossing Jordan (2001).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne